Advertisement
  1. Photo & Video
  2. Photography

Stel die Standaard: Wat is ’n Standaardzoemlens?

Scroll to top
Read Time: 1 min

Afrikaans (Afrikaans) translation by Gideon Wentink (you can also view the original English article)

Die standaardzoemlens is die fotograaf se handige multinutsmiddel—’n verstelbare lens om landskappe, groepe of argitektuur vas te vang, en ’n telefotolens om ’n onderwerp wat ver is, van nader te beskou of om ’n portret te maak.

Selfs indien u van die skerpheid en wye lensopeninge van primalense hou, het die standaardzoemlens ’n plek in elke mondering. Wanneer u ’n gebeurtenis of ’n troue afneem en nie gereeld van lense kan verwissel nie sal die standaardzoemlense u dag baie vereenvoudig.

Die standaardzoemomvang is op volraamkamera’s tipies in die omgewing van 24-70mm in fokuspuntafstand. Vir snoeikameras (“APS-C” vir Canon, “DX” vir Nikon) beteken die snoeifaktor dat die standaardzoemlens gewoonlik ±17-50mm is. Selfs die tipiese “monderinglens” (18-55mm) beslaan hierdie nuttige omvang.

Sien gerus die bostaande les om meer oor die voordele wat die beperkinge van die standaardzoemlens inhou, en hoe dit by u lensversameling kan inpas.

Standard Zoom lens exampleStandard Zoom lens exampleStandard Zoom lens example

Sien die Volledige Kursus

Waarvoor moet u dus op die uitkyk wees wanneer u ’n nuwe lens kies? Die perfekte aanvulling tot daardie raad is die kursus Wat Elke Fotograaf Van Lense Moet Weet. Nie alle lense is gelyk nie, en ek sal u leer waarvoor u moet kyk soos u begin om u eie lensversameling op te bou.

Kyk na die ander lesse wat u sal help leer hoe om u lensversameling uit te bou:


Advertisement
Did you find this post useful?
Want a weekly email summary?
Subscribe below and we’ll send you a weekly email summary of all new Photo & Video tutorials. Never miss out on learning about the next big thing.
Advertisement
Start your 7-day free trial*
Start free trial
*All Individual plans include a 7-day free trial for new customers; then chosen plan price applies. Cancel any time.